Ongeluk in Croninweg
KIMBERLEY. – ’n Ongeluk tussen twee voertuie het pas in Croninweg plaasgevind.
Een voertuig staan half in die pad. Wees versigtig indien jy in daardie rigting beweeg.