Aan die vrou wat gedink het sy sou teen nou al getroud gewees het

Dit maak nie saak as jy nog nie getroud is nie.

Aan die vrou wat gedink het sy sou al getroud gewees het teen nou

Aan die vrou wat gedink het sy sou al getroud gewees het teen nou

Is al jou vriende al getroud en met kinders? Het jy gedink jy sal teen dié tyd al getroud wees met kindertjies van jou eie, maar die lewe het ‘n ander draai met jou geneem?

Die waarheid is dat jy nooit moet toelaat dat iemand anders se situasie jou sleg laat voel oor jouself nie. Dit maak nie saak as jy nog nie getroud is nie. Dit beteken nie dat jy nie werd is om liefgehê te word nie. Dit beteken net dat dit nou jou tyd is om op jouself te fokus.

Vertrou jouself in plaas daarvan om jouself heeltyd te blameer omdat jy nie nou al bereik het wat jy gedink het jy sou nie. Vertrou dat jy definitief die regte keuses tot nou toe gemaak het.

Vier dinge waarmee jy moet ophou:

  • Hou op om te dink om enkel te wees, beteken jy is alleen.
  • Hou op wag vir die ‘perfekte’ maat.
  • Hou op om aan jou eiewaarde te twyfel.
  • Hou op om jouself met ander te vergelyk.

Vier dinge wat jy moet doen:

  • Begin om jou lewe te geniet.
  • Begin om die klein dingetjies waardeer.
  • Begin in jouself glo.
  • Begin om in liefde te glo.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: