Botsing 5 km voor Modderrivier

Deel hierdie storie / Share this story

’n Botsing het 5 km voor Modderrivier plaasgevind. ’n Band het glo op ’n bakkie gebars en twee mense is ernstig beseer. Die pad is versper.

Geen verdere inligting is in hierdie stadium beskikbaar nie.

Wees versigtig indien jy in daardie rigting ry.