Hoe om koffie tot jou voordeel te gebruik – behalwe om dit te drink

Koffie hou soveel meer voordele vir jou en jou huis in as net ’n verversing.

Hoe om koffie tot jou voordeel te gebruik – behalwe om dit te drink

Hoe om koffie tot jou voordeel te gebruik – behalwe om dit te drink

Koffie is meeste mense in die wêreld se energiedrankie van keuse, maar het jy geweet koffie hoef nie net gedrink te word nie? Koffie hou soveel meer voordele vir jou en jou huis in as net ’n verversing.

Hier is hoe jy koffie op ander maniere kan gebruik:

  • Bemes jou tuin deur koffiebone op die grond tussen jou plante te strooi.
  • Bêre gemaalde koffiebone vir kunsmis.
  • Weer insekte af.
  • Beskerm jou hond teen vlooie deur gemaalde koffiebone in hul pels in te vryf. Onthou om daarna af te was!
  • Koffiebone kan slegte reuke uitskakel.
  • Gemaalde koffiebone kan gebruik word om jou wasbak te skuur, jou kookgerei te poets of jou braairooster skoon te maak.
  • Gemaalde koffiebone is goed vir die verwydering van droë velletjies op jou liggaam en gesig.
  • Verminder die voorkoms van selluliet.
  • Versag taai vleis.
  • Stimuleer haargroei.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: