Wen ‘n geskenkpak van Beefmaster te waarde van R1000 om jou vrieskas aan te vul dié Februarie

Deel hierdie storie / Share this story

Wat beter as ‘n geskenkpak van Beefmaster! Om in te skryf:

1. Deel die kompetisie met al jou vriende;

2. Tag vyf van jou vriende in die comments.

Die wenner sal op 26 Februarie aangekondig word en sal deur ‘n onafhanklike aanlyn-program getrek word.