Liggaam van onbekende vrou gevind

Deel hierdie storie / Share this story

WES-KAAP. – Die liggaam van ’n vrou (31) is in ’n deurgang in die Kanana- informele nedersetting in Gugulethu gevind.

Die slagoffer het glo net onderklere aangehad en het veelvuldige beserings opgedoen.

Geen verdere inligting is in hierdie stadium beskikbaar nie.

LEES OOK: Jong ma glo wreed vermoor