February 26, 2021

Vandag se tegnologiewenk waarvan jy nie geweet het nie: Vind inhoud soos ‘n ninja

‘n Google-soektog kan miljoene resultate lewer.

Vandag se tegnologiewenk waarvan jy nie geweet het nie: Vind inhoud soos 'n ninja. Foto: Andrew Neel

Vandag se tegnologiewenk waarvan jy nie geweet het nie: Vind inhoud soos 'n ninja. Foto: Andrew Neel

Soek met behulp van “Site:” om inhoud soos ‘n ninja te vind.

‘n Google-soektog kan miljoene resultate lewer. Verminder dit aansienlik deur net op een webwerf te soek met Google se Site: -funksie.

Maak Google oop en tik “site:” en dan die webwerf waarna jy wil soek. Soos hierdie: “site: find-it.co.za”, maar laat die aanhalingstekens uit.

Wenk in ‘n wenk: Jy kan “site: find-it.co.za-soekterm” in die adresbalk tik en jy hoef nie na Google te gaan nie. Weereens, geen aanhalingstekens nodig nie.

Bron: www.usatoday.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: