February 25, 2021

Tiener in bosse gevind met hande vasgemaak

LIMPOPO. – ’n Man van hier is gearresteer nadat die liggaam van 13 jarige Lerato Ramatsela in bosse gevind is met haar hande wat vasgemaak is.

DURBAN. - ’n Tiener van hier is Donderdag in hegtenis geneem op die moord van ’n polisieman.

Foto: All4Women

LIMPOPO. –  ’n Man van hier is gearresteer nadat die liggaam van die 13-jarige Lerato Ramatsela in bosse gevind is met haar hande wat vasgemaak is.

Volgens All4women sê kol. Moatshe Ngoepe, polisiewoordvoerder, dat die meisie vermoedelik vasgemaak en toe verwurg is.

Die verdagte wat in die area woon, is gearresteer en sal binnekort in die hof verskyn. Verdere inligting rakende die motief van die moord is nog onbekend, maar ondersoek word ingestel.

Lees meer hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: