Man se ontbinde liggaam in huis gevind

Deel hierdie storie / Share this story

GALESHEWE. – ’n Man in sy 50’s se ontbinde liggaam is Woensdag 10 Februarie 2021 in sy huis gekry nadat bure hom Sondag laas gesien het.

Die man het alleen gebly en is glo in sy slaap oorlede.

Kapt. Bashoabile Kale, polisiewoordvoerder, sê  oorlede is in sy bed gevind en is van natuurlike oorsake oorlede. “’n Dossier is nie oopgemaak nie.”

LEES OOK: Wenke tydens ’n inbraak