Mobifix se Apple horlosie combo

As jy beskerminng benodig vir jou Apple iWatch, besoek Mobifix vandag.
Hulle Apple iWatch combo is ‘n twee-in-een skermbeskermer en cover vir net R100.
Besoek Mobifix op die hoek van Dalham- en Bishopstrate.
Of skakel hulle by 060 557 1486