Kuberkrakers probeer stad se water vergiftig

Kuberkrakers het die waterstelsel in die stad Oldsmar aangeval en die stad se watertoevoer probeer vergiftig .

Kuberkrakers probeer watervoorsiening van stad vergiftig

Kuberkrakers probeer watervoorsiening van stad vergiftig

FLORIDA. – Kuberkrakers van hier het ’n hele stad in Florida probeer vergiftig deur sy waterbehandelingstelsel te kaap.

Kuberkrakers het die waterstelsel in die stad Oldsmar aangeval en die stad se watertoevoer probeer vergiftig deur die vlakke van natriumhidroksied tot 100 keer oor die voorgeskrewe vlak, ’n lewensbedreigende hoeveelheid, te verhoog.

LEES OOK: Ma kry 58 videos van vermiste tiener op pornografiesewebtuiste

Kuberkrakers onsuksesvol

’n Werker wat die rekenaar dopgehou het, het opgelet toe iemand die rekenaar kaap en veranderinge begin maak. Gelukkig was die poging onsuksesvol, en die kuberkrakers kon nie die stad se watertoevoer beïnvloed nie.

Niemand is nog in verband met die vooval in hegtenis geneem nie.

Lees meer artikels hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *