February 28, 2021

Die weer in jou streek vandag

Probeer vandag jou beste.

Die weer in jou streek vandag

Die weer in jou streek vandag

Teen vanmiddag is die helfte van die werksweek reeds verby.

Noord-Kaap

Warm met verspreide donderbuie.

Kimberley: 19°C tot 32°C

Vrystaat

Warm met verspreide donderbuie.

Bloemfontein: 19°C tot 32°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm.

Pretoria: 17°C tot 27°C

LEES OOK: Minimumloonverhogings vir landbousektor kan duurder kos beteken

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en warm.

Polokwane: 17°C tot 27°C

Mpumalanga

Verspreide donderbuie.

Mbombela: 19°C tot 28°C

Oos-Kaap

Bewolk en warm.

Port Elizabeth: 21°C tot 27°C

Wes-Kaap

Meestal sonnig en warm.

George: 17°C tot 26°C

LEES OOK: Wêreld se eerste suksesvolle gesig- en handoorplanting

KwaZulu-Natal

Meestal bewolk met verspreide donderbuie.

Durban: 22°C tot 27°C

Noordwes

Warm met verspreide donderbuie.

Vryburg: 18°C tot 29°C

Lees nog artikels hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: