Minimumloonverhogings vir landbousektor kan duurder kos beteken

Die aankondiging deur die regering het mense geskok en boere sal nou noodgedwonge hulle produkte se pryse moet opstoot.

Minimumloonverhogings vir landbousektor kan duurder kos beteken

Minimumloonverhogings vir landbousektor kan duurder kos beteken

Nuwe minimumloonverhogings sal op 1 Maart 2021 in werking tree. Die minimumloon vir plaaswerkers sal vanjaar met 16% opgaan. Dit beteken kos kan moontlik duurder wees en talle plaaswerkers sal waarskynlik hulle werk verloor.

Die aankondiging deur die regering het mense geskok en boere sal nou noodgedwonge hulle produkte se pryse moet opstoot.

LEES OOK: Wêreld se eerste suksesvolle gesig- en handoorplanting

Die aankondiging is gisteraand deur die minister van werkskepping, Thulas Nxesi, in die Staatskoerant gepubliseer en is met groot ontsteltenis deur die landbousektor ontvang.

Die loonverhogings kan ’n groot impak op die finansiële stabiliteit van landbou-ondernemings hê.  

Lees meer artikels hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: