Vandag se tegnologiewenk waarvan jy nie geweet het nie: Hou jou gehoor se aandag

Vandag se tegnologiewenk waarvan jy nie geweet het nie: Hou jou gehoor se aandag. Foto: Unsplash

Vandag se tegnologiewenk waarvan jy nie geweet het nie: Hou jou gehoor se aandag. Foto: Unsplash

Wanneer jy ‘n skyfie-aanbieding hou, kan die gehoor se aandag maklik afgelei word van wat jy sê deur die beelde en teks op jou skerm.

Laat hulle weer op jou fokus deur op die F11- of F12-knoppie te druk om die skerm donkerder of helderder te maak, totdat jy klaar is met jou voorlegging.

Druk weer op die F11- of F12-knoppie om die skerm terug na normaal te sit.

As jy nie hierdie knoppies het nie, kan jy op settings in jou Start-menu druk.

Kies system en dan display. Klik en sleep die adjust brightness level skuifbalk om die helderheidsvlak te verander.

Bron: www.yourlifechoices.com.au

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: