Vandag se tegnologiewenk waarvan jy nie geweet het nie: Kry vinnige definisies

Vandag se tegnologiewenk waarvan jy nie geweet het nie: Kry vinnige definisies. Foto: Nathana Reboucas

Vandag se tegnologiewenk waarvan jy nie geweet het nie: Kry vinnige definisies. Foto: Nathana Reboucas

Jy hoef nie aanlynwoordeboeke te gebruik nie. Gebruik Google om na woorddefinisies te soek deur die woord “definieer” in te tik, gevolg deur die woord wat jy wil soek.

Terwyl jy tik, sal jy sien dat die definisie verskyn voordat jy selfs op soek gedruk het.

Hierdie funksie kan ook gebruik word om geldeenhede, meeteenhede en selfs vlugbesonderhede te vertaal. Byvoorbeeld tik “duim in 32 cm” en die vergelyking kom in ‘n pop-up box.

Bron: www.yourlifechoices.com.au

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: