Kan jy jou werk verloor as jy weier om te laat ent?

Dit beteken jou baas kan glo ’n eis by Vergoedingsfonds teen jou instel, sou jy nie die werksplek veilig hou nie.

Kan jy jou werk verloor as jy weier om te ent?

Kan jy jou werk verloor as jy weier om te ent?

Volgens kenners kan jou baas jou glo afdank as jy weier om die Covid-19-inenting te kry. Dit is volgens die Wet op Beroepsgesondheid en-veiligheid die werknemer se verantwoordelikheid om die werksplek redelikerwys veilig te hou.

Dit beteken jou baas kan glo ’n eis by die Vergoedingsfonds teen jou instel, sou jy nie die werksplek veilig hou nie.

LEES OOK: Veearts kyk hoe kat getatoeëer word

“Die werknemer kan afgedank word weens onredelike gedrag op grond van bedryfsvereistes as hy of sy vir onbillike redes weier om ingeënt te word,” het Hedda Schensema, ’n direkteur in arbeidsreg, aan Beeld gesê.  

“Die werkgewer sal ook alternatiewe opsies moet oorweeg en die werknemer se geloof in gedagte hou.”

Lees meer stories hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: