Vandag se tegnologiewenk waarvan jy nie geweet het nie: Sê totsiens vir vervelige instruksies

Deel hierdie storie / Share this story

Dit kan ‘n pyn wees om na die opname van ‘n stemposinstruksie te luister.

Slaan dit oor deur op die snellersleutel te druk. Dit neem jou direk na die piep, waarna jy jou boodskap kan opneem.

Let daarop dat die snellersleutel afhang van die diensverskaffer, die mees algemeenste knoppies is #, * en 1.

Bron: www.yourlifechoices.com.au