Onderwyser leer ouers oor aanlyn leeretiket

Onderwyser leer ouers oor aanlyn leeretiket. Foto: Andy Falconer

Onderwyser leer ouers oor aanlyn leeretiket. Foto: Andy Falconer

Die nuwe normaal van leer deur virtuele klaskamers is nie maklik vir onderwysers, ouers en kinders nie.

Dinge is nie altyd perfek nie en soms is onderwysers in ongemaklike situasies geplaas, soos om onvanpaste gesprekke aan te hoor of jong studente wat weier om uit hulle pajamas uit te klim.

Hoewel dit vir kinders ‘n uitdaging is om te besef dat hulle aanlyn leer ernstig moet opneem, moet ouers ook gedeeltelike blaam.

Hier is ‘n paar etiketreëls vir afstandsonderrig wat deur die Amerikaanse opvoeder, Edith Pride, gedeel is:

• Maak jou kind vroeg genoeg wakker om vir hom ontbyt te gee en sy skoolklere aan te trek

• Maak seker dat jou kind die regte boek, potlood en papier het wanneer hy voor die rekenaar sit

• Geen lê in die bed nie

• Ouer, sorg dat jy die regte klere aan het as jy voor of agter die rekenaar loop

• Kinders op die rekenaar kan jou gesprek hoor, gebruik dus die regte taal

• As jy vir jou kind op die rekenaar help, moenie ‘n sigaret in jou hand hê nie.

Sien meer hieroor.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *