April 19, 2021

Roudiens vir Herholdt O’Connell vind vandag plaas

FiND iT saai die roudiens regstreeks uit.

Roudiens vir Herholdt O’Connell

Roudiens vir Herholdt O’Connell

KIMBERLEY. – ’n Roudiens vir Herholdt O’Connell (56), bekende boukontrakteur, geliefde man, pa en oupa, vind vandag om 11:00 by Biker’s Church plaas.

Hier kan jy na die regstreekse uitsending kyk:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: