NOORD-WES. – ’n Ligte vliegtuig het gisteroggend neergestort en aan die brand geslaan. ’n Man, wat nog nie geïdentifiseer is nie, het onherkenbaar verbrand.
Aafje Botma, polisiewoordvoerder, sê die polisie is net na 10:00 na die ongelukstoneel deur plaasmense ontbied. Kabelo Ledwaba, woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid, sê hulle is in kennis gestel oor die voorval en die span is besig om inligting te versamel.
LEES OOK: Medelye stroom steeds in vir Nathan Hebler
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.



