Vandag se tegnologiewenk waarvan jy nie geweet het nie: Maak teks groter of kleiner

Deel hierdie storie / Share this story

Maak teks op jou rekenaarskerm groter of kleiner deur Ctrl + of Ctrl – te druk (as jy ‘n Mac-gebruiker is, druk die Command-sleutel in plaas van Ctrl).

As jy ‘n Mac-skootrekenaar of –trackpad het, kan jy die skerm groter maak deur die knyp- en zoommetode te gebruik.

Bron: www.yourlifechoices.com.au