Liza’s Creations vir jou fotodrukwerk

Is jy op soek na ‘n plek hier in Kimberley om jou fotoboeke en fotodrukwerk van professionele gehalte te doen?

Liza’s Creations & Kodak Express doen dit in ‘n oogwink vir jou!

Besoek hulle vandag nog by ingang een by die Diamand Pavillion Mall.

Skakel hulle by 053 831 2526 of stuur vir hulle ‘n e-pos by [email protected].

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: