February 26, 2021

Motoriste moet meer geld vir brandstof uithaal

Alhoewel die grense oop is en die Suid-Afrikaners weer die strande kan besoek, sal motoriste meer geld moet uithaal indien hulle met hulle voertuie wil reis. 

Redes vir die prysstygings

Die Departement van Energie sê die redes vir die prysstygings is omdat die gemiddelde internasionale produkpryse vir petrol en diesel gestyg het en die verligting in paraffien gedurende die oorsigtydperk gestyg het. 

Styging per liter

Die prys van diesel sal met 58 tot 59 sent per liter styg en paraffien sal 59 sent meer per liter kos. Diesel sal 59 sent per liter styg. Die verhoogde pryse tree vanaf vandag in werking.

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: