Mense baljaar vir eerste keer vanjaar op strand

Foto: SABC-nuus Facebook

KAAPSTAD. – Die Kapenaars het nie op hulle laat wag nadat president Cyril Ramaphosa Maandagaand die oopmaak van die strande aangekondig het nie. 

Die mense in die Wes-Kaap het hulle strandhanddoeke en sambrele uitgehaal en dadelik op die strand gaan baljaar. SABC-nuus het foto’s en video’s geplaas waarin mense op Muizenberg se strand sit, terwyl ander in die see swem. 

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: