Vermiste katjie in Kestellhof

KIMBERLEY. – Tinkels, die mannetjieskat, het gisteraand in Williamstraat, Kestellhof uitgekom.

Sy eienaar, Anneke van der Westhuizen, sê sy het haar katte by haar ma in William straat gaan los omdat hulle besig is om van Dennisstraat af te verhuis. “Ons wou net eers alles by die nuwe huis uitsorteer voordat ons hulle soontoe neem.”

Indien jy vir Tinkels sien of enige inligting oor hom het, skakel asseblief vir Anneke by 0767598466.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: