February 28, 2021

Harte stukkend na legende sterf

KIMBERLEY. – Inwoners se harte is stukkend na die afsterwe van Stoffel Uys (68), ’n bekende grapjas en legende van die stad.

Uys is gisteraand na ’n lang siekbed oorlede.

Mense van Kimberley beskryf vir Uys as ’n grapjas, ’n persoon op wie jy kon staatmaak, mededeelsaam en ’n ligstraal in almal se lewe wat hom teëgekom het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: