February 26, 2021

Verdagtes steel glo bronsplaat van oorlogsmonument

KIMBERLEY. – Drie mans is vandag op heterdaad betrap nadat hulle glo ’n bronsplaat van die oorlogsmonument, Cenotaph in Du Toitspanstraat gesteel het.

Dawie Griesel, ’n inwoner van die stad, het die drie verdagtes in De Beers vasgekeer en die polisie ontbied.

Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.

FiND iT het gister berig hoe die monument nou ’n teiken vir vandale geword het. Lees die vorige berig hier: https://find-it.co.za/2021/01/27/nasionale-oorlogsmonument-word-deur-vandale-geteiken/

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: