Hier kan jy nou daagliks die Suid-Afrikaanse wisselkoers dophou.
Land Suid-Afrikaanse Rand
VSA dollar R 15.22
Euro R 18.43
Britse pond R 20.81
Australiese dollar R 11.58
Indiese roepee R 0.20
Kanadese dollar R 11.84
Singapoer dollar R 11.43
Switserse frank R 17.10
Maleisiese ringgit R 3.76
Japannese jen R 0.14
Hierdie syfers is by X-rates verkry.



