Mobifix se nuwe voorraad!

Deel hierdie storie / Share this story

Besoek Mobifix vandag en gaan kyk bietjie na hulle nuwe voorraad, soos die OneDer S2 Wireless-oorfone vir net R999.

As jy ongelukkig is met enigiets, gee hulle 100% van jou geld terug.

Vir navrae, skakel 060 557 1486 of besoek hulle op die hoek van Dalham-en Bishopstrate.