Woedende motorfietsryers val glo motoriste aan, ry polisieman raak buite stasie

MACHADODORP.- ’n Groep motorfietsryers het glo twee mans aangerand nadat hulle die motorfiets gestamp het en van die pad afgedwing het. Die motoriste het na die naaste polisiestasie gejaag, waar ’n polisieman deur ’n bakkie in die chaos raakgery is.

Lees die volledige berig hier.

Bron: SouthAfrica.com

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: