Gemeenskap benodig hulp

Foto: Meggie
Schmidtsdrift, ’n plekkie net so onder die 70 km buite Kimberley, word ook tans baie hard deur die reënval getref.
Meggie Steenkamp vertel haar skoonsuster woon in die gebied en het vanoggend reeds erge oorstromings ervaar.
Steenkamp sê sy sal FiNDiT op hoogte hou van die situasie op Schmidtsdrift.


