Australië en Google stamp koppe oor nuus

AUSTRALIË. – Die regering hier wil hê Google moet uitgewers en aanlyn-publiseerders betaal vir die inhoud wat Google van dié publiseerders gebruik.

Google staan dié voorgestelde wetsontwerp teen, maar Australië staan vas. “Ons word nie gedreig nie,” het Scott Morrison, eerste minister van Australië, gesê.

So ’n wetsontwerp kan verreikende gevolge vir Google, asook Facebook, hê, maar kan kleiner digitale publiseringsplatforms aansienlik ’n finansiële hupstoot gee.

Lees die volledige berig hier.

Bron: MSN

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: