R1 000 beloning vir vermiste Skye

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Daar is R1 000 op die spel vir die persoon wat vir Skye, die worshond wat Woensdag in Lionelstraat, New park weggeraak, kan terugbring.

Sy is laas in Meyerstraat, New park sien hardloop.

Indien jy enige inligting oor Skye het, kontak asseblief vir Jennilee by 084 407 1594.