Tweedehande klere en om jou klere weer nuut te laat vertoon, nou mode

Van bekendes tot Instagram-sterre – dit lyk of die volgende generasie gretig is om hulle negatiewe impak op die planeet te verminder.
Een van die maniere waarop hulle dit probeer doen, is om hulle ou klere op te kikker.
Lees hier as jy ook wil weet hoe om dit te doen.
Bron: MSN