VERMIS: Bella, Jack Russell-tefie

KIMBERLEY – Bella, ‘n ouer Jack Russell-tefie, het in die omgewing van Hoërskool Diamantveld vermis geraak. Sy is laas in Carringtonweg gewaar.

As jy haar miskien iewers sien of weet waar sy is, kontak asseblief 082 411 4593.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: