Praat is slegter as hoes in die verspreiding van Covid-19 binne huise

Nuwe navorsing het bevind dat ’n gesprek moontlik die Covid-19 virus makliker kan versprei as om te hoes, veral in ’n vertrek met slegte ventilasie.
Die navorsing het ook bevind dat die virus meer as net 2 meter kan versprei, in sulke omstandighede.
Lees die volledige berig hier.
Bron: MSN