February 26, 2021

‘Covid-19 entstof is spesifiek ontwerp om jou gay te maak’

ISRAEL. – Daar het al vreemde teorieë van hier gekom, soos ’n Israeli-verdedigingshoof wat gesê het dat Trump saam met wesens van die buitenste ruimte werk. Nou was daar nog ’n Israeli leier, van die geestelike soort, wat besluit het om sy gedagtes oor Covid-19 te deel met die wêreld.

Lees die volledige berig hier.

Bron: Oddee

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: