Ontploffing in Madrid vernietig gebou

Photo credit; MSN
MADRID. – ’n Groot ontploffing waarin twee mense dood is, het ook meeste van ’n gebou hier vernietig.
Sosiale media foto’s het ’n multivlak-residensiële gebou met ernstige skade en puin oral op die straat onder gewys.
Lees die volledige berig hier.
Bron: MSN