Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 30 386 positiewe gevalle, waarvan 25 482 virus genees is. Daar is 4 375 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 527.



