Brand by wêreld se grootste entstofvervaardiger

INDIE. – ’n Brand het Donderdag uitgebreek by Indië serum-instituut, die wêreld se grootste vervaardiger van entstowwe, maar ’n bron het gesê die vervaardiging van die Covid-19 entstof sal nie benadeel word nie.
Lees die volledige berig hier.
Bron: MSN