Kyk: Geen UberEats hierdie Vrydag – werkers staak

Deel hierdie storie / Share this story

UberEats-bestuurders beplan ’n landswye protes vir ’n hoër salaris.

Bestuurders in Gauteng het reeds ’n paar dae gelede aflewerings gestop, in protes teen slegte werksomstandighede en lae salarisse.

Lees die volledige berig hier.

Bron: The Citizen