Belastingverhogings en lenings vir ’n Covid-19 entstof, Suid-Afrika moet gereedmaak- Tesourie

Photo credit: Businesstech

Die Nasionale Tesourie kyk na die beskikbare opsies om geld in te samel om te betaal vir Suid-Afrika se Covid-19 entstof, hierdie opsies sluit dalk in ‘’n verhoging in belasting.

In ’n onderhoud met 707, het Dondo Mogajane, Tesourie-direkteur-generaal, gesê dat Suid-Afrika gewoonlik geld kry vanaf belasting of lenings.

Lees die volledige berig hier.

Bron: BusinessTech

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: