Historiese gebou gee in, Zanzibar se toerisme-verdienste af met 38%

Photo credit: IOL
ZANZIBAR. – Net ’n paar dae na die ingee van Beit-al-Ajaib, of die Huis van Wonders, in Stone Town, het die eiland se toerismeverdienste afgegaan met 38 persent in vergelyking met verlede jaar.
Die verslag kom vanaf die Bank van Tanzanië, wat sê dat ten spyte daarvan dat die toerismesektor ’n surplus van $62.7 miljoen inkry, is dit nog steeds 37.7 persent laer as wat dit was in 2019.
Lees die volledige berig hier.
Bron: IOL