Chinese stad jaag om massiewe Covid-19-kwarantynsentrum klaar te bou

Deel hierdie storie / Share this story

BEIJING. – Duisende voorafvervaardigde kamers staan ’n veld vol in Shijiazhuang, China, terwyl konstruksiewerkers oortyd werk om ’n groot kwarantynsentrum klaar te bou om te help om die oorvloed van Covid-19-gevalle te hanteer.

Lees die volledige berig hier.

Bron: EWN