Appels en pere, skilpad en vere

Deel hierdie storie / Share this story

Na verlede jaar se groei in die appels- en pereverkope in vergelyking met ander jare se syfers, is Tru-Cape Fruit Marketing, positief oor 2021.

Terwyl die mark nog onseker is as gevolg van Brexit en tariewe en die onlangse val van die randwaarde, het Suid-Afrikaanse Landbou dit self bewys ten spyte van Covid-19, volgens Rolf Pienaar, die besturende direkteur van Tru-Cape.

Lees die volledige berig hier.

Bron: NewsDailyAfrica