Brand jou man dalk jou vleis as hy braai? (Of mag ons nie vra nie! :-))

Hier is wenke van Beefmaster hoe om jou vleis perfek te braai!

Besoek Beefmaster se fabriekswinkel by 2-6 CARLSTEIN ST, KIMDUSTRIA, KIMBERLEY vir die beste gehalte vleis en die beste pryse.
E-pos: [email protected]
Whatsapp: 071 513 8051
Phone: 053 441 9152
Alle bokse word vars verpak.
Plaas asseblief jou bestelling 24 uur voor die tyd.
*Bepalings en voorwaardes geld.