Joe Biden sal vanaand om 19:00 as die president van Amerika beëdig word.
Trump het vanmiddag reeds die Withuis verlaat. Foto’s op die internet wys waar hy en sy vrou, Melania, bo-op die trappe van die Air Force One-vliegtuig staan en waai.