Facebook af vir instandhouding

Facebook het laat weet party mense mag dalk sukkel om vandag toegang tot die app te kry.

Facebook is besig met die nodige instandhoudingswerk, maar behoort binnekort weer aanlyn te wees. Indien jy sukkel om in te teken, wag ‘n paar minute en probeer later weer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: