Een dood en twee mense vermis na sneeustorting in Rusland

Photo credit: UPI
RUSLAND. – Russiese mediese beamptes het bevestig een mens is dood en twee word steeds vermis na ’n sneeustorting in die Noord-Caucasus-streek.
Lees die volledige berig hier.
Bron: UPI