Brandweer antwoord nie, woonstelle brand

Photo credit: MSN
DURBAN. – Inwoners van Povall Court voel dat die brandweer vinniger kon reageer toe die gebou in vlamme opgegaan het voor middernag, Saterdag.
Die vuur het in een woonstel begin, maar het vinnig versprei na die res van die woonstelle op die boonste vloer van hierdie gebou.
Lees die volledige berig hier.
Bron: MSN